officialfacebookicongray officialtwittericongray

Skakel ons by 011 391 1343

Volg ons

Heel Ondersteuningsprogram

Die Heel ondersteuningsprogram bied ondersteuning vir mense wat worstel om met hul lewe aan te gaan tydens of na egskeiding. Daar word ook in dieselfde tydgleuf ‘n program aangebied vir kinders tussen 5 en 12 wat vasgevang is in die storm van egskeiding.  Die program word op Dinsdae vanaf 18:30 aangebied.

Kliek hier vir die pamflet met volledige inligting oor hierdie program.

Gedagte vir die week

Net jy kan jy wees.

Lees meer

Gebedslys

Ons doen voorbidding vir alle mede-gelowiges met gesondheidsprobleme en siekte-toestande.  Ons dra ook mede-gelowiges wat armoede moet trotseer, wat deur beproewing gaan en in eensaamheid die uitdagings van die lewe moet trotseer, op aan ons Hemelse Vader

 

Baba Aria Belle de Jager

Nick Grobler

Lourens Duvenhage

Annatjie O

'Connell

Elsa Kolar

Schalk Basson

Tillie Stroebel

Grietjie Van Zyk

Jaco Nelson

 

 

 

Soek