officialfacebookicongray officialtwittericongray

Skakel ons by 011 391 1343

Volg ons

Kempton-Kruin App

 

app foto

 

Gaan laai gerus die gratis Kempton Kruin App in die App Store of Play Store af. Ons gebruik die App om inligting aan u as gemeentelid deur te gee.

Die volgende is op die App beskikbaar:

  • Preke kan d.m.v. die App geluister word (die ideaal is egter om dit deur middel van `n wifi verbinding te luister);
  • PDF formaat van die kerk se gedrukte kalender is beskikbaar onder Kalender prentjie beskikbaar
  • Belangrike gebeurtenisse word op die Dagboek aangedui;
  • Die Preekrooster en inligting oor eredienste en tye word daar geplaas;
  • Gedagte vir elke dag.

Gedagte vir die week

Net jy kan jy wees.

Lees meer

Gebedslys

Ons doen voorbidding vir alle mede-gelowiges met gesondheidsprobleme en siekte-toestande.  Ons dra ook mede-gelowiges wat armoede moet trotseer, wat deur beproewing gaan en in eensaamheid die uitdagings van die lewe moet trotseer, op aan ons Hemelse Vader

 

Baba Aria Belle de Jager

Nick Grobler

Lourens Duvenhage

Annatjie O

'Connell

Elsa Kolar

Schalk Basson

Tillie Stroebel

Grietjie Van Zyk

Jaco Nelson

 

 

 

Soek