officialfacebookicongray officialtwittericongray

Skakel ons by 011 391 1343

Kinder- en Gesinsbediening

logokleinKinderbediening in NG Kempton-Kruin gaan oor die bediening van 'n kind tot en met die ouderdom van 13 jaar. Ons roeping is om die kind tot volle dissipelskap in Jesus Christus te lei.

Verbeel vir jou 'n plek waar kinders tuis voel, sodat hulle hulleself kan wees en uitleef. 'n Plek waar 'n kind nie 'n geleentheid wil misloop nie, want hulle weet hierdie is 'n plek waar 'ek behoort'. Hierdie plek is ook waar hulle van Jesus hoor en Jesus se liefde by ander kan ervaar en leer om meer soos Hy te wees sodat hulle as kinders van Jesus kan lewe. In Markus 10 hoor ons van kinders wat na Jesus toe kom met 'n verwagting om net by Jesus te wees. Jesus se arms is oop vir kinders (alle kinders). Jesus wil hê dat kinders Sy liefde moet ervaar en weet dat elkeen veilig en belangrik in Jesus se arms is.

Kinderbediening probeer om so 'n ruimte vir kinders te wees.

pic2
handevatlogo
pic4
Kinderkerk en Kinderaksies Weeklikse Handevat Kontakbesonderhede
pic5 pic6 pic7
HEEL Immergroen Ouerskap Wees deel van die span
pic9 pic10
  Ander inligting Finansiële verbintenis
pic11 pic12 pic13
Gebeure Fotogalery Vind ons op Facebook

kindernaweek

Kindernaweek 

Padlangs logo  
   Padlangs Ouerskap  

Kommentaar