officialfacebookicongray officialtwittericongray

Skakel ons by 011 391 1343

Tiener- en gesinsbediening

Neels Marais

  

                                               

Tienerpredikant

 Ds Neels Marais

  

 

 

Bedieningsleier

Voorsitter:  Roelof Burger

 

In ons Tiener- en Gesinsbediening is ons gefokus daarop om saam met jongmense (tussen graad 8 en 12) die lewe te ontdek en hulle te inspireer om met en deur Christus se liefde by die skool en huis te leef. Ons werkende jongmense doen saam Bybelstudie, gesels oor ons geloof, kuier en leer mekaar beter ken. Ouers vorm deel van Netwerk-groepe waar hulle kan deelneem, ondersteun word, kan uitreik, geestelik versorg en toegerus word.

Navrae: Neels Marais, Sel: 083 320 5950

 

Sondagprogram

 

16h30

Belydenisklas

Heinrich Koen

Sel: 083 823 8456

 Heinrich Koen

16h30

Gr 10

Johann en Bessie Van Zyl

Sel: 083 289 1654

 Johann en Bessie

16h30

Gr 9

Paul en Nadia Fouché

Sel: 082 291 4864

 Paul en Nadia Fouché

16h30

Gr 8

Heinrich en Yolandi du Plessis

Sel: 072 183 1296

 Heinrich en Yolandi du Plessis

18h00               Aand-erediens

 

Weekprogram:

19h00

Woensdae - GIM Bybelstudie vir jong werkende en studente

Elke eerste Woensdag van die maand by Rooisaal – Pieter de Klerk sel: 082 857 6487

 Pieter de Klerk

18h00

Donderdae Diesel  by Roag –  Tieners Gr 8 - Gr 10

Cheryl Buitendag sel: 082 853 4226 volg ons op facebook deur op die volgende skakel te kliek

DIESEL Facebook

 cherryl Buitendag

18h30

Donderdae Bybelstudie vir jong volwassenes

(20-35) by Rooisaal - Chrisna Marais,

sel: 082 773 1741

 Chrisna

 

Staptoere en kampe

Navrae: Henno Verster, 072 949 5196

Is jy ‘n tiener?

As jy in hierdie grade val, wil ek jou uitnooi om jou lewe te kom ontdek en tree vir tree te stap na God se drome vir jou. Onthou: ‘Waar jy vandaan kom, maak nie soveel saak as waarheen jy oppad is nie.

 

Hoe kan jy as volwasse betrokke raak?

Ons roeping is om jou kind te lei na die plek waar hy/sy Jesus se drome vir hom/haar uitleef. Ek wil van jou vra om jou kind gereeld aan te moedig om ons te ‘join’, aangesien ons net ongeveer 2ure per week kan bou aan jou kind se positiewe ervarings van Jesus, Ewige Lewe en Jonk wees.

Daar is verskeie maniere om by die Tiener- en Gesinsbediening betrokke te raak: groepleier, gebed/intersessie en uitreike. Om betrokke te raak, kontak gerus vir Ds. Neels Marais.

Kommentaar