officialfacebookicongray officialtwittericongray

Skakel ons by 011 391 1343

Eredienste

Eredienste

09:00 en 17:15

Die eredienste is eietyds met `n gemaklike styl en eietydse musiek.

 

Gebed vir Erediens: U word hartlik uitgenooi om 20 minute voor die aanvang van elke erediens, in die Kuier Kamer, te kom saambid.

 

Skoolkwartaalprogram

Kinderkerk Erediens

09:00                      

Babas 0 – 24 maande

Peuters 2 – 3 jaar

Kleuters 4 – 6 jaar

Junior: Graad 1 – 3

Senior: Graad 4 – 6

Super 7’s – Graad 7

Senior Jeugskool (Graad 8-10)

Kinders woon die erediens om 17:15 by saam met hulle ouers en gaan om ongeveer 17:45 na hulle onderskeie klasse terwyl ouers in die kerk agter bly vir verdere bespreking van die diens se tema.

 

 

Kommentaar