officialfacebookicongray officialtwittericongray

Skakel ons by 011 391 1343

Finansies

Bankbesonderhede:

Absa-bank Tjekrekening

Naam van Rekeninghouer: NG Kempton-Kruin

Rekeningnommer: 260 580 965

Takkode: 630542 

Gebruik asb. u voorletters en van, en die doel van die deposito as verwysing.

Vorm 15 vir 2017

Lees verder...

Kredietkaartbetalings

Kredietkaarte

Ons maak van Payfast gebruik om kredietkaartbetalings te hanteer. Payfast is 'n plaaslike diens soortgelyk aan Paypal. Indien u nog nooit voorheen van Payfast gebruik gemaak het nie, sal u tydens die betaalproses 'n gratis rekening kan oopmaak. Payfast voldoen aan alle wetgewing en is 'n veilige en betroubare diens om te gebruik. Payfast beskik oor 'n geldige enkripsie-sertifikaat. Kliek hier om meer oor Payfast se sekerheidsmaatreƫls te wete te kom. Neem asseblief kennis dat niemand, en in besonder ook nie die gemeente, toegang tot u kredietkaartbesonderhede verkry nie. Die transaksie sal op u kredietkaartstaat as PAYFAST verskyn.
Naam:

Van:

E-posadres:

Bedrag:

Verwysing:

Kommentaar