officialfacebookicongray officialtwittericongray

Skakel ons by 011 391 1343

Gedagte vir die week

Net jy kan jy wees. Verlede Sondag het Prof Johan ons aan die woorde van 1 Kor. 12: 7 herinner waar Paulus skryf: “Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.” Dit is    elkeen van ons se taak om uit te vind wat ons gawes is. `n Gawe wat ontdek en uitgeleef word, is tot voordeel van die geloofsgemeenskap, maar dis ook tot voordeel van die wêreld.

Wanneer ons nie ons gawes gebruik nie ly die mense rondom ons. Die legkaart bly onvoltooid.

Niemand anders kan die jy wees waarvoor Hy jou gemaak het nie.

Mooi naweek

Neels

Soek

Kommentaar